top of page
Blue Bubbles Background_edited.jpg
Search
  • michelle80186

INTERNASIONALE NUUS!

I

NTERNASIONALE NUUS

Dana Winner & Steve Hofmeyr IN ‘N UNIEKE KONSERT - 29 DESEMBER 2023!



SA Concerts & Mosselbaai Somerfees verwelkom internasionale ikoon, Dana Winner en Suid-Afrikaanse Ikoon, Steve Hofmeyr op die verhoog vir ‘n vertoning wat jou asem gaan weg slaan!


Presies 25 jaar terug het Steve Hofmeyr die sjarmante Dana Winner as gas verwelkom by sy vertoning in die staats teater in Pretoria. Nou gaan hul op 29 Desember weer die verhoog deel, die keer met die vars seelug, pragtige sonsondergang en ‘n atmosfeer wat onvergeetlik gaan wees! Dana Winner is slegs by hierdie vertoning te sien in Suid-Afrika.


Dana Winner : “Special moments are shared with special people, and that's why I'm glad Steve said yes when I asked him to be my guest on December 29 in Mossel Bay. A special moment for me and for all those special people in South Africa to whom I sincerely care.”


Ons sien uit na ‘n WONDERLIKE vertoning saam twee van die GROOTSTE kunstenaars wat ons verhoog nog OOIT gesien het.


29 Desember

Van Riebeeck Stadium


Kry jou kaartjies NOU: www.vtickets.co.za


16 views0 comments

Comments


bottom of page