top of page

Fri, 22 Dec

|

Mosselbaai Somerfees

TREFFER NA TREFFER

TREFFER NA TREFFER by MOSSELBAAI SOMERFEES 22 Desember 2023 - Van Riebeeck Stadium Hierdie produksie neem jou terug in tyd met ou bekende liedjies soos, Pampoen, Meisie Meisie, Leeuloop, Rock daai lyfie, Baby Tjoklits, Jy soen my nie meer nie, Drie Susters en vele meer

Tickets Are Not on Sale
See other events
TREFFER NA TREFFER
TREFFER NA TREFFER

Time & Location

22 Dec 2023, 15:00

Mosselbaai Somerfees, VAN RIEBEECK STADIUM

About The Event

TREFFER NA TREFFER by MOSSELBAAI SOMERFEES 22 Desember 2023 - Van Riebeeck Stadium Hierdie produksie neem jou terug in tyd met ou bekende liedjies soos, Pampoen, Meisie Meisie, Leeuloop, Rock daai lyfie, Baby Tjoklits, Jy soen my nie meer nie, Drie Susters en vele meer Treffer na treffer gaan sorg vir hope vermaak met niemand anders as die treffer boffins almal op een verhoog nie! Kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Arno Jordaan, Nicholis Louw, Robbie Wessels, Pieter Koen, Lianie May, Kurt Darren, Gerhard Steyn, Die Flooze en vele meer. Maak seker jy kry nou jou kaartjies: www.vtickets.co.za MOET DIT NIE MIS NIE!! #FeesMetDieMeesteGees #SAConcerts #MosselbaaiSomerfees #Desember.

Share This Event

bottom of page